Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers
8,99€
  • EAN : 9780620963503
  • Protection numérique : Pas de protection
  • Langue du livre : Afrikaans

ebook

Achat immédiat, sans abonnement.

Le saviez vous ?

Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :

Vivlio et Cultura
partenaires pour vos
lectures numériques
Tout est synchronisé
grâce à votre compte
Cultura
Une aide en ligne pour
vous accompagner

Coups de cœur Cultura

Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :

loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader

description

descriptif du fournisseur

Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading bied, wat jou die geleentheid gee om te vertaal terwyl die agentskap administratiewe take hanteer. Maar weens die vinnig veranderende vertaalbedryf moet jy weet hoe om goeie vertaalagentskappe te identifiseer, jouself aan hulle te bemark én hoe om doeltreffend saam met hulle te werk.

Bemark jouself aan vertaalagentskappe bied riglyne hoe om agentskappe te identifiseer wat die moeite werd is om by aansoek te doen, om kontak te maak, om op te volg, om van jou bemarkingspogings rekord te hou, en hoe om oor tariewe en betaalvoorwaardes te onderhandel. Die boek bevat ook 'n ekstra hoofstuk waarin werklike vrae deur lesers van die skrywer se blog beantwoord word.

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

On vous recommande avec votre achat
Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

8,99
+

Découvrez aussi