retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Die dag waarop Ronda van Heerden vir Frans Grové ontmoet, besef sy dat daar 'n vonk tussen hulle is. 'n Groot fout natuurlik, want hy is getroud. Haar eie huwelik het kort tevore op die rotse beland juis as gevolg van haar man se dwalende oog.
Ronda is 'n lapverfontwerper. Haar kinders spot altyd – Sy is nie die tannie wat die goed verf nie, sy is die tannie wat dit uitdink. Nou staan sy voor 'n kruispad. Wil sy in Pretoria aanbly as sukkelende ontwerper of wil sy iewers in die Laeveld gaan oorbegin in 'n heeltemal ander beroep?
Frans duik gereeld in haar lewe op. Hy het duidelik 'n skroef los, al wys sy hele houding dat hy dink sý is die een wat berading nodig het.
Die boek is romanties en komies, vol misverstande en hier en daar 'n lag met 'n traan.