Die Geheim van die Tas - Basjan en Boela-reeks, #4

Die Geheim van die Tas - Basjan en Boela-reeks, #4
3,49€

ebook

Achat immédiat, sans abonnement.

Le saviez vous ?

Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :


Vivlio et Cultura
partenaires pour vos
lectures numériques
Tout est synchronisé
grâce à votre compte
Cultura
Une aide en ligne pour
vous accompagner

Coups de cœur Cultura

Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :

loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader

description

descriptif du fournisseur

DIE GEHEIM VAN DIE TAS

Die tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo–Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is — dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.

Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is — en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle?

Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét word

Ouderdom 9-12 jr

 
Die Geheim van die Tas - Basjan en Boela-reeks, #4

Die Geheim van die Tas - Basjan en Boela-reeks, #4


On vous recommande avec votre achat
Die Geheim van die Tas - Basjan en Boela-reeks, #4

Die Geheim van die Tas - Basjan en Boela-reeks, #4

3,49
+