retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Die Bybel vertel vir ons dat ons almal flaters begaan - pastors is nie uitgesluit nie. Flaters is geneig om jou agteruit te laat gaan en nie vordering te laat maak nie. 'n Flater kan verhinder dat jy vooruitgaan. Watter flaters kan 'n pastor moontlik begaan? Wat sou 'n pastor se tien grootste flaters wees? Jy word uitgenooi om hierdie boek deur te werk en self vas te stel watter foute jy gevaar loop om te maak en hoe jy die groot flaters kan vermy wat 'n pastor geneig is om te begaan. Hierdie uiters belangrike boek sal 'n seën vir jou en jou bediening wees