retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Leah is terug op die plaas waar sy grootgeword het. Iewers in die hartland van Mosambiek. Sy het na haar egskeiding weer vir 'n tyd lank by haar ouma in Pretoria gewoon. Haar ouma is intussen oorlede en haar ma het haar pa gelos! Die dat sy besluit het om terug te keer plaas toe, om by hom te wees en iets uit die as van 'n geknoeide plaas op te bou.
Sergio is 'n natuurlewe veearts. Hy hervestig leeus in die parke en bewaringsgebiede en probeer sorg dat daar vrede tussen mens en dier is. Hy kom van Portugal af en het in Frankryk studeer. Toe beland hy in Afrika, dit het na 'n avontuur gevoel om hier te wees, maar soms is dit meer 'n uitdaging. Hy huur 'n woonstel by John Hurter, Leah se pa. Nadat Leah in die pad van een van Sergio se maanhaarleeus beland het, en hy haar moes red, is die koeel deur die kerk. Hulle is aangetrokke tot mekaar. Meer as wat onder omstandighede aanvaarbaar is.