retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Tertius Greyling is 'n geswore alleenloper, al vir jare. Hy word binnekort sestig. Nou trek sy bejaarde ouers wat by sy suster en swaer gewoon het hier by hom in Marlothpark in. Hulle sou aanvanklik net by hom gekuier het, totdat sy beter is, nadadt sy met kanker gediagnoseer is. Toe word sy nie beter nie en sterf.
Hy behandel sy ma en stiefpa soos eregaste, staan selfs die hoofslaapkamer aan hulle af. Maar miskien was sy standaarde van die begin af te hoog vir een mens om te handhaaf, want dit maak hom nogal moeg om aan al Ma se grille en giere te voldoen. Daar is net een ligpunt in 'n donker wêreld en dit is Ma se dokter, Jenny Malherbe. Hy sal sy ma enige tyd dokter toe vat, solank hyo ok net vir dokter Jenny kan sien.
'n Komiese storie van ouer mense en liefde op 'n later stadium.