retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Kaptein Kuro word wakker in haar beskadigde ruimtetuig. Lug het gelek. Daar was geen teken van haar vriend, Jaron nie. Kuro hardloop na die ontsnapping tuig, en stel koers vir aarde.
'N uur later, steek Kuro die maan verby. Sy was 'n feelup van Mars, en voel hartseer, asof sy wil huil. Sy was eensaam.
Kuro se ontsnapping tuig het onderstebo deur die wolke gekom, en het in 'n boom vas gehaak.
Kuro kyk na buite en sien skrikwekkend groot groen dinge wat swaai. Sy sluk, en maak die deur oop, stadig.
'N skepsel skreeu en spring in die lug, maak haar skrik.
Die kaketoe lag, "Ek is Fobon. Dit is my boom."
"Is 'n boom jou huis?" vra Kuro.
Fobon knik. "Jy is nie van hier nie, is jy?"
"Nee." Sy wys na die lug.
Fobon kyk op. "Dis 'n lang pad. Hoe kan jy kaketoe praat?"