retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Met een van die land se grootse kontrakte in haar sak, loop Danté Bruwer haar vas in Henning Pretorius. Henning. Die man wat loshande die prys vir haar gebroke hart wen, was indirek die rede vir haar besigheidsukses. Haar eie besigheid. Binnenshuise ontwerper. Talentvol. Onafhanklink. Suksesvol. Dit is wie en wat sy is.
Die een man wat sy geglo het sy nooit weer sal sien of van hoor nie, staan onverwags reg voor haar. Te laat vind sy uit haar nuwe kontrak is by Henning se wêreldbekende maatskappy. Haar beste vriendin, Sunette - Henning se niggie - het met 'n rede die inligting verswyg. Die feit dat ProCon Internasionaal Henning se eie is, maak sake ingewikkeld. Danté se besigheid is vir haar alles. Om net handdoek in te gooi oor 'n man was nog nooit haar idee van 'n oplossing nie.
Vonke spat tussen hulle. Henning is 'n verlammend aantreklike man. Die onvolwasse student het plek gemaak vir 'n volwasse man. Gefokus. Gedetermineerd. Suksesvol. Sjarmant. Meneer Perfek. Die aantrekkingskrag wat al vir jare tussen hulle lê, raak sterker met elke gevegsessie. Danté besef te laat die ongekende irritasie wat al vir jare tussen hulle bestaan, is veel meer as net dit.