retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Reon is 'n undercover oud polisieman, met 'n suksesvolle eie onderneming, maar nou is hy op 'n missie wat hom persoonlik raak. Sy peetma is in haar huis vermoor en hy wil weet wie dit gedoen het en hoekom. Hy gebruik haar rolstoel en maak asof hy weerloos is. Gebruik homself as lokaas.
Carmen was ook al daar. Sy het haar ouers, haar huwelik en haar menswaardigheid
En die dertienjarige Flippie Badenhorst wat deur 'n wit ouma aangeneem is, ken die einas van ons tyd aan sy eie vel. Misdaad raak ons almal. Ons nuwe vriende woon almal in dieselfde straat in 'n oënskynlike veilige woonbuurt met 'n valhek by die ingang. Maar miskien bly die misdadigers nader as wat hulle dink. Dalk aan die kant van die valhek.
Reon hou dadelik van Carmen, al stel sy oënskynlik glad nie in 'n verhouding met 'n man belang nie. Al het sy 'n deernis vir mense met spesiale uitdagings. Soos iemand wat in 'n rolstoel vasgekluister is.