retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
"Sy word skielik bewus daarvan dat Michael besig is om te sukkel om uit die diep leunstoel op te staan. Mimi gaan nader en help hom stadig aan beide sy arms op. Dan vir 'n breukdeel van 'n sekonde is hul gesigte so na aan mekaar dat Mimi sy naskeermiddel kan ruik. Sy voel sy asem op haar vel. Instinktief is haar fokus op die lippe voor haar, hy het so 'n pragtige vol mond.
Mimi kan haarself nie keer en leun vorentoe en soen Michael op die mond. Sy besef vinnig dat hy nie weet wat om te doen nie, maar is so vasgevang in die oomblik dat sy nie beheer het nie, en hom weer soen. Hierdie keer raak sy liggies met haar tong aan sy onderlip. Daar kom 'n ligte sug oor die jong lippe..."
AnnMaree het haar opvolg boek, 'n erotiese roman "Die Swaai" nou klaar geskryf en dit word binnekort gepubliseer. Die dame kan skryf!