retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Sharon Jenkins is nog steeds die joos in vir kollega Max Reyneke omdat hy homself uit die voete gemaak het, net toe sy begin glo het dat daar iets tussen hulle kan ontstaan.
Sy het nie verwag om hom weer op projek Skadureën te sien nie. Maar hy is terug in sy volle glorie. Verwag boonop dat hulle 'vriendskap' maar net weer moet aangaan, waar hý dit laas gelos het.
Hy kan daarvan vergeet. Sy sal nie toelaat dat hy haar hart 'n tweede keer breek nie.
Skadureën lê teen die hange van die Magalies. Dit is dáár waar die laaste van die harige tweebeen "Big foot'-agtige karakters laas gesien is.
Die mense praat van … Waterbobbejaan