Van OERKNAL tot OORBEVOLKING

Van OERKNAL tot OORBEVOLKING
3,99€

ebook

Achat immédiat, sans abonnement.

Le saviez vous ?

Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :


Vivlio et Cultura
partenaires pour vos
lectures numériques
Tout est synchronisé
grâce à votre compte
Cultura
Une aide en ligne pour
vous accompagner

Coups de cœur Cultura

Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :

loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader

description

descriptif du fournisseur
Van OERKNAL tot OORBEVOLKING bestaan uit twee onafhanklike dele:

Die eerste deel vertel die geskiedenis van die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare vorm, deur ’n ooggetuie - naamlik Yog, ? kwark. Volgens die mees aanvaarde opvatting van die huidige wetenskap bestaan alles uit kwarks en elektrone, dus weet kwarks als oor alles. Hulle is sonder emosies en derhalwe absoluut objektief. Yog beskryf die onstaan van elementêre deeltjies, atome, materie, gaswolke, galaksies, sterre, planete, mane, komete en ander hemelliggame, tot by die planeet Aarde.

Die tweede deel handel oor die ontwikkeling van die mensdom en sy eienaardighede. Dit beskryf die evolusie van mensape tot aapmense en die huidige Homo sapiens, die moderne mens. Die oorsprong van kliektaal in Suider Afrika – waarskynlik die moeder van alle tale – word geskets. Dit blyk waarskynlik dat nie net die oorsprong van die lewe nie, maar ook die eerste wortels van die mensdom in Suider Afrika lê. Yog som die belangrikste verskille tussen mense en ander diere op, insluitend hulle abnormale seksuele gedrag. Dit vind dat die mensdom die evolusie deur tegnologie verbygesteek het en dat die grootste probleem op planeet Aarde teenswoordig die oorbevolking met mense is.

Die boek is bedoel vir nuuskierige „mense soos jy en ek“ van alle ouderdomsgroepe en bied vir hulle die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare, kronologiese volgorde aan. Dit bevat geen formules, diagramme, sketse of voetnote nie, om die afskrikkende voorkoms van ? teksboek te vermy. Die teks word opgehelder deur spotprentagtige tekeninge.
 
Van OERKNAL tot OORBEVOLKING

Van OERKNAL tot OORBEVOLKING


On vous recommande avec votre achat
Van OERKNAL tot OORBEVOLKING

Van OERKNAL tot OORBEVOLKING

3,99
+