retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Jacki de Wet is verslaaf aan die internet en sosiale media. Van Facebook, Instagram, X en TikTok weet sy genoeg om gevaarlik te wees. Miskien moes iemand vir Gary, Jacki se baas en verloofde, so gewaarsku het toe hy 'n affair met Sally Smith wou begin. Om van Gary se skelmpie ontslae te raak was maklik genoeg, maar wat doen sy met die verraad en die woede? Nou sit sy sonder iemand om haar vas te hou en sonder werk. Toe die musikant Giovanni Ignacio Mancini sy verskyning maak, verwar hy haar verder. Hy is soos die hemelmooie Vivaldi-musiek wat hy op sy Stradivarius speel – soms guitig of baldadig, soms strelend en smeulend, altyd sensueel. Jacki weet nie waar sy inpas nie, sy sing falsetto. Sy wil 'n sushi-en-sjampanje-lewe hê, maar die wasabi gee haar sooibrand. En eintlik is sy net 'n vis-en-tjips-meisie.