retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
"Petro se verhaal bewys dat gewone mense, saam met Jesus, wel op water kan loop."
STEFAANS COETZEE, SKRYWER VAN ONBESKRYFLIKE GENADE
Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk.
Is jy jou pa se Prinses?
Is jou eerste liefde jou ridder op 'n wit perd?
Is jou huwelik in die hemel gemaak?
Vir Petro Kotze-Odendaal word die krieke reeds vroegtydig stil: van donkernag vlug onder die hand van 'n alkoholis-pa en later in die greep van 'n gewelddadige man. Sy en haar vierjarige seuntjie moes vroeg op die stormwaters van die lewe loop.
Is dit moontlik dat een mens soveel hardheid kan beleef en steeds haar geloof behou?