retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Net een ding kom in jou gedagtes op as jy die woord "herder" hoor - skape! Skape is afhanklike diere wat 'n herder nodig het. 'n Herder is 'n gids wat die skape liefhet en versorg. Die Bybel praat van ons as die skape van God se weide. Jesus het vir Petrus opdrag gegee om sy skape te laat wei en so te bewys dat hy sy Verlosser liefhet. Om 'n herder te wees, is 'n baie belangrike werk. Dit is 'n eer om deur God geroep te word om by sy werkmag aan te sluit en vir sy skape te sorg. In hierdie boek nooi Dag Heward-Mills ons uit, moedig hy ons aan en wys hy vir ons hoe ons by die groot werk betrokke kan raak om God se mense te versorg. Moenie die geleentheid van hierdie wonderlike werk misloop om 'n herder te word nie!