Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1
2,49€

ebook

Achat immédiat, sans abonnement.

Le saviez vous ?

Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :

Vivlio et Cultura
partenaires pour vos
lectures numériques
Tout est synchronisé
grâce à votre compte
Cultura
Une aide en ligne pour
vous accompagner

Coups de cœur Cultura

Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :

loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader
loader

description

descriptif du fournisseur

"Wie is Ek?" "Wie is Ons?"

Veertien dierespesies of groepe diere van Afrika stel hulself aan jou bekend deur kort raaisels te stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie? 

Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die nuutste inligting en geïllustreer met uitstekende beelde. Kom meer te wete oor elke spesie of groep se kenmerkende persoonlikheid, eienskappe en eienaardighede deur te probeer om die vrae te beantwoord "Wie is Ek?" en "Wie is Ons?".

Of jy nou net begin om vir die eerste keer jou eie boek te lees of jy het reeds al duisenderlei boeke gelees, hierdie versameling van raaisels sal jou vir seker aan die raai hou. Sommige raaisels is korter en makliker, ander is lank en uitdagend. Sodra jy begin lees, maak seker dat jy hierdie boek goed versteek – jy wil nie hê dat jou ma of pa 'n houvas op dit kry voordat jy hulle nog nie eers getoets het nie. 

"Wie is Ek?"

"Wie is Ons?"

Is jy reg vir dié uitdaging?

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1

On vous recommande avec votre achat

2,49
+