retirez en magasin sous 2h
magasin dès le lendemain
4 fois sans frais par carte bancaire
sous 30 jours
Dernières recherches
ebook
Le saviez vous ?
Lisez votre e-book sur ordinateur, tablette et mobile grâce aux applications :
Coups de cœur Cultura
Tous les passeurs de culture peuvent partager leurs découvertes !
Tu as aimé ce produit ? Partage dès maintenant ton coup de coeur :
Die derde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Privaat speurder Zeus van Wyngaard vind sy bure, John en Stephen, se geskokte huishulp, Violet, in die tuinpaadjie voor hulle huis. Violet het op hulle lyke afgekom, dit lyk asof hulle vermoor is: Daar is bloed. Baie bloed. Meer nog: Daar is nie meer oë in hulle oogkaste nie. Of ooglede om oor die hol kaste te sluit nie.'n Tweede moord in Springs met dieselfde modus operandi laat vermoedens ontstaan dat dit die werk van 'n reeksmoordenaar is. Daar is ook tekens dat dit rituele moorde of selfs mutimoorde kan wees. Die hulp van 'n kenner op die gebied, luitenant Lucinda Fourie, word ingeroep. Maar Lucinda is nie 'n gewone vrou nie: 185 sentimeter lank, taai, seningtaai. Sy laat Zeus dink aan die Amasones: Onverskrokke vegters wat mans laat spaander. Zeus word by die sake betrek toe die polisie nie meer weet watter kant toe nie
Verder vind Zeus uit dat hy nie die enigste een is wat wonder wat van Wildene du Bois (Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin) geword het nie …